Vanaf R250 - Het u hulp of help nodig hoe om u persoonlike of besigheid inkomste of voorlopige belasting vorms en IB12 of ITR12 opgawe vorm in te vul, voltooi, file of te efile? Vanaf slegs R250 sal ons u help met die invul van u inkomste belasting opgawe, dit te voltooi asook die indien daarvan deur middel van efiling of e filing aanlyn by SARS of SAID ( Vanaf R75 vir voorlopige belasting opgawes ). Ons is inkomste belasting kosultante en lewer hierdie diens ongeag waar u woon en is ons net n epos ( raimond@swellendamaccountants.com ) of telefoon oproep ( 028-5143914 / 0823771953 ) vanaf u. Nadat u ons gekontak het sal ons aan u n lys met inligting stuur wat ons benodig om u inkomste belasting vorm in te dien.Daarna sal ons u belasting opgawe efile na SAID en u op hoogte hou van die begin tot einde, u voorsien van SAID se belasting aanslag asook om alle navrae uit te sorteer.
Waarom verder sukkel om u belasting opgawe te efile. Kontak ons en laat ons die belasting opgawe vir u efile.
Het u help of hulp nodig om u belasting opgawe by SAID elektronies te voltooi of deur middel van efiling in te dien? Laat ons u help om dit elektronies vir u doen en as afstuur na Die Ontvanger van Inkomste. Geen vorms meer vir u om in te vul nie, aangesien al die voorbereiding vir belasting opgawes deur ons gedoen word. Ons verrig hierdie funksie enige plek in Suid Afrika aan alle tipe belasting betalers vanaf salaris trekkers tot besighede. Die koste per opgawe beloop R250 vir n gewone basiese belasting opgawe, R350 indien u reistoelaes eis, en R450 vir besighede. Kontak ons by raimond@swellendamaccountants.com of enige van die volgende kontaknommers: Tel: 028-514 3914

